
New Year's Eve 2022
Sa. 31 Des.
|Doornrivier 4x4 accommodation
Bring your dance shoes because the dance will be on 🔥 Piet Le Roux boere orkes gaan lekker skoffel musiek speel daar gaan n After party wees


Time & Location
31 Des. 2022 09:00 SAST – 01 Jan. 2023 03:00 SAST
Doornrivier 4x4 accommodation, Zeerust, 2865, South Africa
About the event
Kom kuier saam op die laaste dag van die jaar van 2022 om te vuur vir die nuwe Jaar wat voor le 2023.Â
Bring julle swemklere en handdoek.
Piet le Roux Boere orkes gaan julle voete warm hou op die dansvloer maak seker dat julle skoene ingepak word vir n onvergeetlike aand, na die orkes gaan n After party wees deur DJ Henk. Â Om bookings te doen asb kontak Rina op sel nommer +27 83 596 2143
Tickets
Children
Children under 12
RÂ 20,00
Sale endedAdults
Celebrate the last day of 2022
RÂ 50,00
Sale endedKoelboks
Indien jy eie koelboks inbring vir verversings
RÂ 50,00
Sale ended